Description
Hierdie hangertjie is met sorg en aandag saamgestel deur Mari van Mooiste Mooi. Dit bevat een letter, en jy het die opsie om jou eie spesiale letter te kies. Die ontwerp is ’n unieke kombinasie van die Josita Necklace, met ses groot en ses klein “charms”.
Omdat elke hangertjie uit verskeie komponente bestaan en met groot sorg saamgestel word, kan die vervaardiging tot 2 weke neem. Dankie vir jou geduld terwyl ons hierdie spesiale stuk vir jou met aandag en liefde bymekaar sit — dis beslis die wag werd!


Screenshot










